Info

Porterville Christusfees

9-11 Maart 2012

Die Porterville Christusfees is ‘n gemeenskapsfees met topgehalte musiek
en talle stalletjies. Kunstenaars sluit in: Elvis Blue, Heinz Winckler,
Piet Smit, Neil Büchner, Riana Nel en vele ander. Saterdagoggend geniet
ons ontbyt saam met Jannie de Beer en Sondag sluit Jean Marais die fees af.

Toegang :
Volwassenes: Vrydag R50; Saterdag R100; Sondag gratis; Naweekpakket R120.00
Kinders (leerders): Vrydag R30; Saterdag R60; Sondag gratis; Naweekpakket R70.00

Naweekpakette te koop tot 17 Februarie 2012.

Vir meer inligting, kontak Willie 083 650 1640, of sien die volledige program op www.christusfees.co.za
 
Kaartjies beskikbaar by Computicket.

One Response to Info

  1. Pierre Hollander says:

    Hoop julle geniet die fees vriende in Porterville.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Connecting to %s